Wonderful Women of the Waterberg Saterdag 7 Nov 2015 om 11:00 by Bush Lovers Lodge

lindie-2015

Wonderful Women of the Waterberg word vir die 2de jaar aangebied deur Waterberg Sakekamer & Modimolle Tourism Services .

‘n Heerlike vol program word beplan vir hierdie spesiale geleentheid met Lindie Stander.

Kaartjies is beskikbaar teen R150 per persoon en sluit middagete in.

Dit is n dag vol bederf, vermaak en ontspanning vir die dames, terwyl die manne bietjie na die kinders kyk.

STALLETJIES:

Vir die wat belangstel in n Stalletjie vir die dag:
Daar is ook advertensie geleentheid vir die wat sou belangstel, om tydens die dag hulle produkte en dienste te kom bemark. Daar sal genoegsame spasie wees om advertensiemateriaal en produkte behoorlik ten toon te stel.

Indien u belangstel in n stalletjie vir die dag, los gerus u e-pos adres, sodat die nodige inligting aan u deurgestuur word of kontak my by
071 179 8942.

sonette@modimolle.info

Sonette Ebersohn Business Cards pc version